| Modulekode | EXE 152 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring *Aangebied deur die Departement Mensvoeding vir die Biokinetika, Sport- en Vryetydwetenskap-studente Voeding en gesondheid, vertering, absorpsie en metabolisme, koolhidrate, vette, proteïene, energiebalans en liggaamsmassabeheer. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App